Slaapapnee

Slaapapnee
Klassifikasie en eksterne bronne
Obstruktiewe slaapapnee.
Obstruktiewe slaapapnee.
ICD-10 G47.3, P28.3
ICD-9 327.23, 780.57
MedlinePlus   000811 003997
eMedicine ped/2114
MeSH D012891
Mediese waarskuwing

Slaapapnee is ’n steuring wat veroorsaak dat tussenposes in asemhaling of tydperke van vlak asemhaling meer dikwels as normaalweg gedurende slaap voorkom.[1] Elke tussenpose kan van ’n paar sekondes tot ’n paar minute duur en hulle kom baie kere per nag voor.[1]

In die meeste gevalle veroorsaak dit dat die persoon hard snork.[2] Daar kan ’n verstikkende of snorkende geluid wees wanneer asemhaling hervat word.[1] Omdat die steuring ’n normale slaappatroon versteur, kan mense wat daaraan ly deur die dag moeg of slaperig voel.[1] By kinders kan dit hiperaktiwiteit of probleme in die skool veroorsaak.[2]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Sleep Apnea: What Is Sleep Apnea?". NHLBI: Health Information for the Public. U.S. Department of Health and Human Services. 10 Julie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Augustus 2016. Besoek op 18 Augustus 2016.
  2. 2,0 2,1 "What Are the Signs and Symptoms of Sleep Apnea?". NHLBI. 10 Julie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Augustus 2016. Besoek op 18 Augustus 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search